top of page
Search

Cypress Life will be visiting Florida Baby House 3rd of August 2018.


HELP US SPREAD THE LOVE BY MAKING A DONATION OR SENDING US OLD BABY CLOTHES AND BABY PRODUCTS YOU NO LONGER FIND USEFUL. You can drop off any baby clothes and products at our office during working hours 08:30 – 16:30 Any donations can be paid in the following bank account: Cypress Life Group FNB – 626 918 717 29 Branch code: 260202

Florida Baby House’s Story Florida Babahuis is ‘n plek van veiligheid asook ‘n deurgaanhuis vir aannemings. Ons is geregistreer om 13 babas van geboorte tot 24 maande te versorg. Van die dag wat die baba versorging nodig het, word die baba met ’n hofbevel by ons geplaas. Daar is verskillende redes hoekom die baba by ons land: Soms sal die mamma kraam en dan die hospitaal sonder die baba verlaat. Soms sal sy  geboorte gee en dan die baba afteken vir aanneming, sy het dan 60 dae tyd indien sy weer van gedagte verander. Party verlaat die hospitaal met die baba maar sal dan die baba op ’n plek los waar iemand anders dan die baba kry en na die naaste polisie kantoor of hospitaal neem. Door of Hope in Berea sal ook baie keer ’n baba deur die “Deurtjie” ontvang. Familie wat nie die baba kan versorg nie, sal ook die Welsyn nader om te help. Sou dit bevind word dat die baba totaal verlate is, kan ons met die mediese prosedure begin om die baba gereed te kry vir aanneming. Met ‘n ‘geskik vir aanneming”- mediese sertifikaat  word die baba met voorafgekeurde ouers ge-match en kry ons dan ’n datum wat ons die oorhandiging kan doen. Meeste van ons babas word internasionaal geplaas met ouers van onder andere Denemarke, Swede, Finland en Oostenryk. Ander word ook nasionaal en plaaslik geplaas. Ons ontvang ook graag vrywillige werkers wat kan kom speel met die babas. Dit is baie goeie stimulasie en help dat die babas hulle mylpale bereik. Ons val onder Embark Foundation by Mosaiek kerk in Fairland. Die staat voorsien ons net met ’n basiese ‘grant’ per kind, wat net ’n druppel in die emmer is. Vir alle ander finansiering is ons afhanklik van donasies en fondsinsameling.


NEED LIST

BABY PRODUCTS BABY PRODUCTS INFACARE 1 ZINPLEX JUNIOR SYRUP EMULSIFYING OINTMENT BABY WIPES NAPPY DISPOSABLE BAGS AQUEOUS CREAM NAPPIES NO. 2 BABY SHAMPOO PETROLEUM JELLY BABY WASH TOP-TO-TOE EARBUDS TISSUES PURITY FOOD 10MNTHS(VEG) INSTANT BABY CEREAL GROCERIES MINCE MEAT FISH FINGERS/CAKES FRESH FRUIT(APPLES, PEARS) LONGLIFE MILK/CREMORA SUGAR ROOIBOS TEA SMOOTH FRUIT YOGHURT OROS MARIE/FINGER BISCUITS PEANUT BUTTER/JAM MARGARINE RICE CHEESE CURLS POLONY CLEANING PRODUCTS HAND SANITIZER LIQUID HAND SOAP HANDY ANDY CITRUS/PINE GEL SUNLIGHT LIQUID BLACK REFUSE BAGS WASHING PEGS JIK DOMESTOS AUTO WASHING POWDER

44 views0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page