Ons het verlede jaar besluit om hulp te verleen aan n projek wat na aan die hart van Angie Arjuna van SAPS Roodepoort le (Hier te sien op die foto saam met ons kollega Leanne) om oor die Kers seisoen vreugde in soveel as moontlik mense se harte te bring.
Dus het ons besluit om n skenking van geskenk pakkies te maak wat deur Angie en haar span aan mense in die Roodepoort distrik uit gedeel was.