CYPRESS LIFE WILL BE PAYING A VISIT TO FLORIDA BABY HOUSE ON THE 3RD OF AUGUST 2018.

HELP US SPREAD THE LOVE BY MAKING A DONATION OR SENDING US OLD BABY CLOTHES AND BABY PRODUCTS YOU NO LONGER FIND USEFUL.

You can drop off any baby clothes and products at our office during working hours

08:30 – 16:30

Any donations can be paid in the following bank account:

Cypress Life Group

FNB – 626 918 717 29

Branch code: 260202

Florida Baby House’s Story

Florida Babahuis is ‘n plek van veiligheid asook ‘n deurgaanhuis vir aannemings. Ons is geregistreer om 13 babas van geboorte tot 24 maande te versorg. Van die dag wat die baba versorging nodig het, word die baba met ’n hofbevel by ons geplaas.

Daar is verskillende redes hoekom die baba by ons land:

Soms sal die mamma kraam en dan die hospitaal sonder die baba verlaat.

Soms sal sy  geboorte gee en dan die baba afteken vir aanneming, sy het dan 60 dae tyd indien sy weer van gedagte verander.

Party verlaat die hospitaal met die baba maar sal dan die baba op ’n plek los waar iemand anders dan die baba kry en na die naaste polisie kantoor of hospitaal neem.

Door of Hope in Berea sal ook baie keer ’n baba deur die “Deurtjie” ontvang.

Familie wat nie die baba kan versorg nie, sal ook die Welsyn nader om te help.

Sou dit bevind word dat die baba totaal verlate is, kan ons met die mediese prosedure begin om die baba gereed te kry vir aanneming. Met ‘n ‘geskik vir aanneming”- mediese sertifikaat  word die baba met voorafgekeurde ouers ge-match en kry ons dan ’n datum wat ons die oorhandiging kan doen. Meeste van ons babas word internasionaal geplaas met ouers van onder andere Denemarke, Swede, Finland en Oostenryk. Ander word ook nasionaal en plaaslik geplaas.

Ons ontvang ook graag vrywillige werkers wat kan kom speel met die babas.

Dit is baie goeie stimulasie en help dat die babas hulle mylpale bereik.

Ons val onder Embark Foundation by Mosaiek kerk in Fairland. Die staat voorsien ons net met ’n basiese ‘grant’ per kind, wat net ’n druppel in die emmer is. Vir alle ander finansiering is ons afhanklik van donasies en fondsinsameling.

NEED LIST

BABY PRODUCTS

BABY PRODUCTS
INFACARE 1
ZINPLEX JUNIOR SYRUP
EMULSIFYING OINTMENT
BABY WIPES
NAPPY DISPOSABLE BAGS
AQUEOUS CREAM
NAPPIES NO. 2
BABY SHAMPOO
PETROLEUM JELLY
BABY WASH TOP-TO-TOE
EARBUDS
TISSUES
PURITY FOOD 10MNTHS(VEG)
INSTANT BABY CEREAL

GROCERIES

MINCE MEAT
FISH FINGERS/CAKES
FRESH FRUIT(APPLES, PEARS)
LONGLIFE MILK/CREMORA
SUGAR
ROOIBOS TEA
SMOOTH FRUIT YOGHURT
OROS
MARIE/FINGER BISCUITS
PEANUT BUTTER/JAM
MARGARINE
RICE
CHEESE CURLS
POLONY

CLEANING PRODUCTS

HAND SANITIZER
LIQUID HAND SOAP
HANDY ANDY
CITRUS/PINE GEL
SUNLIGHT LIQUID
BLACK REFUSE BAGS
WASHING PEGS
JIK
DOMESTOS
AUTO WASHING POWDER

FOTOS

Ons uitreik vandag was so sielvol en liefdevol.
Om in daardie laggenede baba gesiggies te kyk en net bietjie liefde en aandag te gee, was baie spesiaal.
Om te sien sien hoe goed die klein mensies versorg word en hoeveel liefde hulle ontvang maak n mens so
dankbaar vir hulle versorgers se sagte harte.
Ongelukkig kon ons nie fotos van die klein mensies opsit nie.

Dankie vir die donasies en skenking wat ons ontvang het wat dit vir ons moontlik gemaak het.