Desember 2018 Projek

Ons het verlede jaar besluit om hulp te verleen aan n projek wat na aan die hart van Angie Arjuna van SAPS Roodepoort le (Hier te sien op die foto saam met ons kollega Leanne) om oor die Kers seisoen vreugde in soveel as moontlik mense se harte te bring. Dus het ons...