About Cypress Life Group

Cypress Life Group Is a Non-Profit Organisation which is approved at SARS with a BPO number: 930057243 set out in Section 30(3) of the Income Tax Act No 58 of 1962 (The Act) from 3 April 2017. We have been approved for Section 18A (1)(a) whereby donations to the...

Cathy (Kiewiet) se Storie

Sharon En Cathy Cathy Met Haar Sertifikaat Van Bewys Van Groot Doop Brief van Cathy Liewe Sarakie en Sharon Hiermee wil ek julle net bedank vir julle bystand en finansiële hulp waarmee julle my gehelp het van laas jaar af met die fondse wat julle in my rekening oor...

Rocco se Storie

My naam is Rocco O Neale en ek wil net n stukkie van my lewe met jul deel, n stukkie wat dalk n verskil kan maak in iemand anders se lewe. Ek is 40 jaar oud en het n hele paar jaar bietjie die pad verloor. Maar met hulp het ek weer my pad gevind. Dwelms verwoes nie...